Wow

Ai dis so wow.
Jou stem so naby my.
Jou hand strelend oor lyf.
Afwagtend.
Smagtend.
Jou asem maak pêrels op my lyf.
My glimlag is eg.
My gevoelens so deur mekaar.
My hande speel deur jou hare.
Ek druk my gesig in jou nek weg.
Ek wens die oomblik wil nooit ophou.
Ek wens ek kan so naby jou bly vir altyd.
Gaan nooit weg van my.
Hou my styf teen jou vas.
Mag jy nooit ooit weer van my wegglip.

Posted in Gedigte.

One Comment

Leave a Reply