Woonstel

Is jy opsoek na ‘n rustige omgewing waar jy na werk kan voel jy is met vakansie ? Is jy enkellopend ? Dan het ek net die plek vir jou. ‘N tuinwoonstel met groot toesluit afdak. Rustige en veilige omgewing met alarmstelsel. Volle DSTV. Grasdak. Slegs R3000pm. Falconridge Vereeniging. Kontak my gerus 0837928163 of 29DB6A79.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply