Wees nie bevrees

Wees nie bevrees, My geliefde kind, oor die donder en die rammel. Vestig jou gemoed in die wete dat Ek jou liefhet. Baie mense sal jou aanval, maar baie ander glo in jou. Baie mense sal jou afkraak, maar meer sal opkyk na jou. Baie mense sal jou uitlag, maar meer mense sal juig oor dit wat jy sĂȘ. Wees nie bevrees, My geliefde kind, want Ek sal altyd jou redder wees. Ek sal jou die regte woorde gee en mense, wat jou nodig het op jou pad stuur.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply