Wees jy die verskil

Amanda Boucher shared the following link: www.facebook.com/hierskryfons/posts/1097001260330341 Maak vandag ‘n verskil in iemand se lewe. Glimlag vir ‘n vreemdeling. Besoek iemand spesiaal. Bel ‘n ou kennis. Wees sommer net laf. Want more is dalk te laat. Wees die positiewe verskil in negatiewe omstandighede.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply