Wanneer die vyeboom bot

Goeie dag. Gaan kyk gerus op www.foboko.com/4787/other/wanneer-die-vyeboom-bot en laai gratis my bundel af. Onthou om die ander by my te bestel deur ‘n epos te stuur na boucher.mandy@gmail.com Mag 2013 ‘n jaar wees wat gevul is met liefde en geluk. 2013 gaan ‘n uitsonderlike jaar wees met nuwe uitdagings en wonderlike dinge. Stuur gerus jou mening en wat jy graag op die blad wil sien. En as jy self ‘n skrywer is, laat ons saam gesels, wie weet dalk verskyn jou werk binnekort hier saam met myne. Baie dankie vir jul ondersteuning. En mag julle ‘n gese├źnde jaareinde geniet.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply