Vir jou

Al praat ons nie elke dag nie.
Al onthou ek nie altyd jou verjaardag nie.
Jy is in my lewe vir ‘n rede.
Ek het jou leer lief kry.
Ek het jou nodig in my lewe.
Elke mens raak ‘n deel van jou aan.
Jy maak my gelukkig.
Jy laat my lag.
Jy deel jou hartsake met my.
Jy laat my voel my lewe het ‘n doel.
Jy leer my om vir ander te bid. Jy is my vriend.
Dankie vir jou liefde.
Dankie dat jy in my glo.
Dankie dat jy vir my bid.
Ek is bly dat jy een van die is wat by my bly.
Ek sal jou nooit vergeet.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply