Verandering

Goeie dag.
Soos alles in die lewe is daar maar altyd veranderinge. So binnekort sal daar ook heelwat veranderinge op my blad plaasvind. Julle is welkom om jul insette te lewer, dis immers julle blad ook. Om die blad vir julle aangenamer te maak is julle welkom om my te laat weet amanda@waterstrome.co.za waaroor julle meer wil weet. Wil jy jou eie spasie hĂȘ? Laat weet my gerus. Dankie vir jul getroue ondersteuning. Onthou ek skryf ook vir spesiale geleenthede.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply