Vandag is sewe stappe nader aan God

Vandag is sewe stappe nader aan God

V van nou af het jy weer ‘n nuwe kans
A aan God al die eer
N net jy kan besluit of jy Jesus as jou
saligmaker aanneem
D dat Jesus jou laste wil dra
A altyd sal die Heilige Gees jou bystaan
G God is liefde
Al tel jy net ses letters is die sewende stap om God aan te neem. Nou is die vraag wat gaan jy met vandag doen my vrind ?
Want môre is jy dalk nie meer te vind.
Gaan jy vandag laat verby gaan ?
En hierdie belangrike stap tot môre laat staan ?
Miskien moet jy maar weer ‘n slag dink.
En ook sien hoe jou toekoms blink.
Want vandag is nog nie verby.

Posted in Gedigte.

One Comment

  1. Waterstrome is ongelooflik mooi. Ek geniet elke plasing wat met soveel sorg geskryf is. Dankie dat julle dit met almal deel. Ek deel dit op my beurt weer met my vriende. Baie dankie. Groete Magda

Leave a Reply