Van waar

Neem gerus deel aan hierdie een. Ek wil graag weet waar het jy van my blad gehoor en hoe vind jy dit. Stuur gerus ‘n epos aan boucher.mandy@gmail.com of los sommer ‘n boodskappie hier. Hoop julle geniet nog die gedigte. Onthou om my 4 bundels @R300 vir al 4 ook op dieselfde epos te bestel. Invite my gerus ook op bbm 29DB6A79. Dankie vir jul ondersteuning. En hou maar ingedagte dat ek die regte op my gedigte behou. Vra my gerus as jy dit wil aanstuur of gebruik. Tot later dan. Hierdie is ‘n gratis blad en gratis diens wat ek lewer. As julle van die gedigte hou is julle welkom om van my bundels te bestel waarvan die gedigte nie op die blad verskyn.

Posted in Gedigte.

One Comment

  1. Goeiedag   Ek het verlede jaar ‘n spesiale boodskappie gesoek wat ek eintlik wil sê is dat ek dit GOOGLE het. Dis hoe ek van WATERSTROME weet.   So ver het Waterstrome vir my baie inspireerende boodskappe ek geniet dit baie.   Ek verstaan ietsie nie lekker nie. Moet ek nou bundles bestel?   As dit die geval is dan is U welkom om my vanaf U lys af te haal.   Groete  

Leave a Reply