Spesiale geskenke

www.facebook.com/pages/Hoe-vergeet-n-mens/257162781080307
Moenie uitmis op hierdie spesiale geleentheid : 226 inspirerende gedigte @R300.00 in ‘n versameling van die volgende 4 bundels :Elke donker wolk, Die dag daarna, Wanneer die Vyeboom bot en my nuutste bundel Strome van Lewende water. Nie een van hierdie bundels is op my blad www.waterstrome.co.za nie. Bestel gerus by boucher.mandy@gmail.com. Baie dankie. Vertel gerus soveel moontlik mense hiervan. Baie mense vind reeds nuwe krag uit my gedigte. Moenie langer wag nie.

Amanda Boucher
BBM 29DB6A79

Posted in Gedigte.

Leave a Reply