Spesiaal

Ek het na die sonopkoms gekyk
en gedink, so sal Ek jou sorge laat wyk.
Nadat Ek die rivier gemaak het en die vloei daarvan sien,
het Ek geweet dat dit iemand soos jy verdien.
Die berg en rotse het so hoog en trots gestaan,
daarom het Ek geweet dat jy so langs My moet staan.
Ek het die wind deur die blare sien speel,
en gedink dit sal nice wees as die briesie so deur jou hare streel. Ek het geluister na die lofsang van die voels in die bome,
en gedink hoe wonderlik sal jou stem klink.
Ek het die sagtheid van jou vel priesies uitgeweef,
want Ek het reeds iemand spesiaal net vir jou geskape.
Die kleure van die herfsblare is so pragtig vir My,
Ek het gehoop om dit saam met jou te bewonder.
Ek het in die toekoms van jou lewe gekyk,
en daarom het Ek vir jou ‘n pad vol hulpmiddele uit gewerk.
Ek het jou sorgvuldig in jou moederskoot gevorm,
en daarom het jy diep in My hart geklim.
Ek het jou anders gemaak as die ander mense,
want jy het ‘n spesiale werk om vir My te doen.

Amanda Boucher

Posted in Gedigte.

Leave a Reply