Roeping

Voel jy dis tyd dat jy vir God moet begin werk ? Probeer om Hom terug te betaal vir al die goed wat Hy vir jou gedoen het ? Of stel jy belang in sending werk. Stuur my ‘n mail na amanda@waterstrome.co.za en ek sal jou besonderhede vir Pastoor Letitia gee. Die Here het jou nodig om ander te bereik. Amanda Boucher

Posted in Gedigte.

One Comment

  1. More Amanda hoe gaan dit?jy is waarlik n engel van God jou gebede is so mooi en raak my diep daar waar ek soms nie wil he iets moet my raak nie raak dit my ek wil bitter graag iets vir God doen want Hy doen so baie vir my

Leave a Reply