Ons Dienste

Arrow
Arrow

Slider

Proeflees

Wil u u boek laat proeflees vir enige tik foute, spel foute en grammatika?  Kontak gerus vir Hannelie by [email protected] om u werk vir u deur te gaan sodat u nie agterna spyt sal wees oor foute nie.

Publisering

Ons help graag ons skrywers om hulle werk in eBoek formaat te publiseer vir die elektroniese mark.  Kontak ons gerus vir meer inligting.

Kopiereg Beskerming

Wil u u oorspronklike werk beskerm?  Laat ons vir u kopiereg daarop kry en beskerm u werk teen misbruik.

Bemarking

Ons stel ons web winkel oop om skrywers se digitale en fisiese werk op te bemark.  Kontak ons gerus inden u u boeke op ons web winkel wil laat lys.