Onderhoud op radio

Goeie dag. Moenie my onderhoud Sondagaand 19h30 misloop nie. Gaan paar gedigte voorlees en sommer net lekker gesels met Danie. Dankie vir die voorreg Danie. Volg gerus die skakels: www.springbokinternetradio.co.za (Website)
http://listen.radionomy.com/springbokincradio.m3u (media player skakel) http://1721.live.streamtheworld.com/SAM10AAC004_SC (selfoon skakel).
http://listen.radionomy.com/springbokincradio.m3u (media) dankie vir jul ondersteuning.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply