Om God en mens liewer te hê

Om God en mens liewer te hê

Heer, ons bid vir ‘n nader verhouding aan U
Ons bid vir liefde tussen man en vrou
U weet as man en vrou mekaar liefhet en dit wys
Sal die broers en suster ook mekaar en ander lief het
As mens ‘n ander lief het sal hy daardie persoon nie moor of skade aan doen As jy jou naaste liefhet sal jy nie losbandig lewe en sy maat met leuens wegrokkel
Heer as ons werklik U liefhet sal ons nie so teneergedruk wees Heer, gee dat die Klein dingetjies ons weer laat glimlag
Gee dat ons weer sal besef dat U vir ons die dag gee
Help ons om weer die mooi en onskuldige in ander se optrede te sien Help ons om werklik te kan onderskei tussen reg en verkeerd
Heer, ek wil bid dat U weer hernude liefde in die huwelik sal bring Heer, ek wil bid dat kinders weer hul respek vir hul ouers sal terug vind En dat ouers hul kinders sal respekteer
Heer, ek wil bid vir ‘n land wat U so mooi gemaak het maar wat die mense afbreek Vat weg al die haat in ons land soos U dit bedoel het om te wees Heer ek bring hierdie mense van Suid-Afrika voor U voete
Seën ons sodat daar weer werk sal wees, kos op die tafels, liefde in die harte Heer, gee dat ons U en ons medemens liewer sal hê

Amen

Posted in Gedigte.

One Comment

  1. Dear Father in Heaven we honor You and Worship Your Holly Name.
    You are the Only God we shall Worship, We do not fear man but only YOU.
    You are our Redeemer, sustain-er and provider. Please capture our minds from ALL negative thoughts and keep us under the umbrella of the BLOOD OF JESUS, where ever we walk or sleep.
    Remove all demonic and occult fores out of our Country, We pray for piece and love in the WORLD which were created by You our God. Please keep us save from Satanic and demonic ideas and help us not to fear, because you handle all our transgressions an problems if we obey your Commandments. Help us to do so and to give YOU the Honor as You love us unconditionally..
    We pray for our youth, blindfold them form Satan’s attacks, Keep them away from Drug abuse, sex abuse and aggressive ideas, Please give them a NEW mindset and make them hungry to read Your Word.
    We pray for UNITY IN OUR FAMILIES ACROSS THE WORLD. Help us to focus on the Cross and not on our problems, please God, Help us to obey YOUR Law and to pay our 10th of all our income. We pray for all our Prophets, Pastors and Preachers, to deliver the truth of your Word to all Mankind. Thank You Father that you listen to my prayer as I pray in the Name of the FATHER, THE SON AND THE HOLY SPIRIT. AMEN

Leave a Reply