Lied van die houtkapper

Soos die lied van die houtkappertjie moet ons gebede vir mekaar ook wees. Aanhoudend en dringend.
Jy mag nooit ophou bid vir ‘n saak.
Smeek die Here vir ‘n uitkoms.
Maak oop jou oë en sien die gawes wat jy reeds het.
Dink mooi terug en onthou hoeveel keer jy al reeds gehelp is. Bid vir jou vyand sodat ook hy tot bekeering kan kom.
Bid vir jou geliefdes sodat hulle behoeftes vervul sal word. Bid sonder ophou.
Bid in geloof.
Dankie Here dat U altyd so getrou is.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply