Komentaar

Amanda

Dankie vir jou pragtige bundels, as ek regtig down is lees ek dit en kry nuwe krag vir die dag.
Evelyn Mc Kay. Dankie Evelyn Mckay van Oudtshoorn vir die mooi komentaar. Bestel gerus vandag jou bundels @R350.00 waarvan ek R50 aan Jan Nieuwoudt gaan skenk. Dis ‘n man wat weereens ‘n nek en rugoperasie moet ondergaan. En die medies betaal nie al die kostes nie. Die rede waarom ek hom help is omdat hy steeds die Here loof en prys ten spyte van sy pyn. Verseker ‘n insperasie vir elke mens. Vir meer inligting oor my bundels stuur gerus ‘n epos aan boucher.mandy@gmail.com. Baie dankie. Onthou dis 226 gedigte vir slegs R350. Jy word gese├źn met opbouende gedigte en Jan nieuwoudt word gehelp met ‘n paar randjies.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply