Ietsie van my kant af

Goeie dag

Baie dankie aan almal wat my gedigte volg. Onthou ek het nog so klompie van my laaste bundel vir die wat belangstel in die
tradisionele manier van boek lees. Dis net R35.00 vir ‘n bundel, posgeld uitgeluit. Kontak my gerus. Hoop die Kersgety was vir julle ‘n ware Christusfees, gevul met liefde en geskenke van vreugde en samesyn. Mag die nuwe jaar ook een wees van ware hernuwing in Christus en die besef dat dit die enigste waarheid is wat bestaan. Christus se koms het vir ons ‘n nuwe lewe gebring. ‘n Lewe wat altyd sal aanhou. Ek het eendag gehoor iemand sĂȘ “Jy kan nog ‘n kans vat om sonder Jesus te lewe, maar maak seker jy gaan nie sonder Hom dood nie.”

Posted in Gedigte.

Leave a Reply