Hulp gevra.

Ons het dringend hulp nodig met die volgende. : Bybels vir die Nasie. Hallo almal, is daar enige iemand wat ons kan help met Bybels of ‘n donasie vir Bybels. Ons het ‘n versoeke ontvang dat daar behoefte is aan Bybels in ons land. Julle hulp en ondersteuning word opreg waardeer. Julle kan my kontak vir verdere inligting op Cell no : 0611160152 Petrus of Zenobia 084 509 5051.
Laat ons saam staan vandag as n volk van ons Konging en die Woord verkondig en aan die Nasies bring. Al is dit selfs n tweedehans maak regtig nie saak nie of n geldlike bydrae.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply