Hoe om my gedigte te bekom.

Goeie dag. Stel jy belang om al my vorige gedigte te bekom ? Bestel gerus by boucher.mandy@gmail.com 226 oorspronklik gedigte uit my pen vir slegs R500.00 of jy kan bestel per bundel teen R150.00 per bundel. Dis 4 bundels. Ek stuur dit elektronies aan. Onthou ek het ook ‘n boek geskryf. “Hoe vergeet ‘n mens ?” ‘n storie van hoop en liefde. Trane en lag. ‘n Boek vir die volwasse leser. Uniek in my eie skryfstyl. Ook elektronies beskikbaar teen R150.00

Posted in Gedigte.

Leave a Reply