Groot uitdaging

Ons staan hier aan die begin van n nuwe jaar en ons hier by Wacky het besluit om n groot kompitisie te hou aan die einde van die jaar. Ons begin die komende week soek vir groot talent. Enige talente is welkom om in te skryf profesioneel , onprofesioneel tot beginners van kuns tot musiek. Alle ouderdoms groepe is welkom. Die eerste uitdunne sal wees in Junie 2016. Datums sal later deur gegee word. Het jy iets unieks om te offer of het jy n amazing sang talent wat niemand al ontgin het nie? Kan jy DJ wat alle djs sal laat koud word van jaloesie? Het jy die lyf die hare of die looks vir model? Kan jy dans wat niemand nog gesien het nie. Kom stuur nou julle foto’s demos, videos of kunswerke met julle bio’s of julle unike talente na hester@wackyentertainers.co.za Groot en ongelooflike pryse om te wen. Wenners sal na die einde van die uitdunne aangekondig word vir die eerste rondte. Hierdie is jou kans. Moet nie hierdie amazing geleentheid mis nie. Stuur julle talente so gou moontlik in. Dis free of charge

Posted in Gedigte.

Leave a Reply