Gebed vir ‘n Ma

Heer, ek bid vir ma.
U ken hul harte.
U sien hoe hul harte soms verskeur word.
U weet hoeveel hulle moet verduur.
Soms moet hulle maar net stilbly.
Moeg van skoon maak.
Moeg van wag.
Eensaam.
Bekommerd.
Altyd besig om tot U te bid vir raad en beskerming.
Heer, dankie dat U elke ma in U genade omvou.
Dankie dat U hulle die nodige krag gee.

Posted in Gedigte.

One Comment

Leave a Reply