Ek sal jou nooit verlaat

Wil net met julle deel wat een van my getroue lesers vir my geskryf het. Hoop julle geniet ook my gedigte so en dat dit vir julle ook so baie beteken. Solank julle my nodig het sal ek skryf. Baie dankie

Goeie more Amanda,

Dit is absoluut een van die mooiste gedigte wat ek nog gelees het !!!!

Dit is asof dit regtig met my “praat”.

Dit is absoluut op die regte tyd en regte oomblik in my rigting gestuur,

Mag jou pen se ink nooit opraak nie. Mag die idees in jou hart altyd met jou “kop”

smokkel sodat jy net sal aanhou om te dig. Dis voorwaar asof jy die instrument is om

ons aan te raak. Mag jy groei van sterkte tot sterkte !!!

Vreeslik baie dankie Amanda. Ek het dit so nodig vandag.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply