Ek omvou jou

Ek vou jou toe in My genade. Omring deur geliefdes wat regstaan om jou te dra. Ek weet jou las is swaar. Vir jou lyk die toekoms nou baie donker. Fokus op vandag. Wees dankbaar vir die se├źninge wat Ek jou vandag gee. Ek ken jou toekoms. Wees dus nie bevrees oor die dag van more. Gee oor aan My genade. Haal diep asem en weet Ek is by jou. My genade is om jou. My hande sal jou dra. Elke tree.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply