Donkeraand

Al kyk jy op en alles om jou lyk donker. Al sien jy nie die lig van die maan wat alles verhelder. Wees steeds nie bevrees, My liewe kind.
Vee weg die trane uit jou oë en bewonder die hemelruim.
Die stêrre is miljoene lampies om jou op koers te hou.
Onttelbaar soos die stêrre is My liefde vir jou.
Tydloos soos ‘n stêr se lewenssiklus is My geduld met jou.
Elke oomblik van die nag waak Ek oor jou.
Elke oomblik van die dag is My plan vir jou besig om vorm aan te neem.
Kyk op na die hemel en sien My werke. Wees nie bevrees want terwyl jy rus is Ek wakker. Bewonder eerder die stêrre se mooi skitter as om bang te wees vir die donker. Moenie skrik vir die stilte, luister na die nag diere.
Wees nie bevrees vir die donker, My liewe kind.
Amanda Boucher
0837928163
www.waterstrome.co.za

Posted in Gedigte.

Leave a Reply