Dis hier. Bestel gou

Uiteindelik. Na vele belangstelling en aanvraag het ek uiteindelik my eboek Hoe vergeet ‘n mens? nou laat druk. Dis nog by die drukkers, maar sit solank jou bestelling in om telleurstelling te voorkom. Slegs R100 en ek teken dit met liefde. Boeke is altyd ‘n goeie geskenk vir Kersfees. Email my by amanda@waterstrome.co.za of bbm 2BF5F45E.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply