Baie welkom

Baie dankie eerstens aan Chris Green vir jou harde werk om my blad so mooi te maak. Baie welkom aan al die nuwe lesers. As jy dalk deel wil word van hierdie blad kontak my gerus op amanda@waterstrome.co.za. Hier kan jy rus vind vir jou moeĆ« sielsvoete. Sit agteroor en geniet my gedigte. Onthou jy kan ook jou vakansie akkomodasie hier adverteer of soek na ‘n lekker kuier plekkie.

Posted in Gedigte.

Leave a Reply