Aangaande

Goeie dag liewe leser, Hierdie blog is spesiaal vir jou geskep. Is jy moeg en oorlaai? Het die gewoel van die lewe jou afgemaai? Kom maak dan gereeld 'n draai, en voel die wind in jou hare en die bloed wat bruis deur jou are! Mag jy rus vind langs hierdie waterstrome! Kom rus in die koelte van die wilgerbome. Gesels weer Amanda

One Comment

Leave a Reply