Arrow
Arrow
Slider

Hier skryf ons

Waterstrome, die webtuiste van Amanda Boucher en ook haar boek, Hoe vergeet 'n mens.  Hier skryf ons ons harte uit aan boeke en gedigte.  Graag nou ons mede skrywers en digters uit om deel te word van Waterstrome.  As jy graag jou gedigte of publikasies hier wil deel, kontak ons gerus.

Is jy 'n skrywer?

Het jy al jou boek gedigitaliseer sodat dit beskikbaar is in eBoek formaat vir die elektroniese mark?  Ons help u graag deur die proses.   Kontak ons gerus om u boek te digitaliseer en ook op ons web winkel te bemark.  Ons diens sluit in om 'n buiteblad te ontwerp, 'n ISBN nommer toe te ken en ook kopiereg beskerming.